Kruispad - AGS Tzaneen

View in English
Claude Wheatleystraat 2,
Tzaneen
0850
015 307 5112
Kry ons WhatsApp
Volwassenes

Ons kom Sondae oggende bymekaar by Claude Wheatly str. no. 2 vir 'n gesamentlike aanbiddingsdiens.  Dit is 'n feestelike byeenkoms en hier werk God in ons almal se lewens deur die gemeenskap wat plaasvind, die Woord wat bedien word, die nagmaal wat gebruik word en die gebede wat in eenheid saam gebid word.  

Die diens is 'n gerieflike en maklike plek om in verbinding te kom met die Here en ander wat ook soos jy agter Jesus aan loop.  Die aanbiddingsdienste is maar net wat op die voorgrond van die Kerk gebeur.  As jy regtig wil inskakel en verseker deel raak van die Liggaam van Christus wil ons jou aanmoedig om by een van  die groepe uit te kom!

Claude Wheatleystraat 2,
Tzaneen
0850
015 307 5112
Kry ons WhatsApp