Kruispad - AGS Tzaneen

View in English
Claude Wheatleystraat 2,
Tzaneen
0850
015 307 5112
Kry ons WhatsApp
Raak Betrokke

Om betrokke te raak by ‘n gemeente is meer as net om Sondag die diens by te woon.

Die Gemeenskap

Die Kerk se reputasie is een van onvoorwaardelik liefde vir vriend en vyand sonder om iets terug te verwag.  Die Kerk van Christus het die reputasie gekry a.g.v. Jesus wat dit heel eerste gedoen het vir die hele mensdom.  Dit is hoogtyd die Kerk vat weer sy verantwoordelikheid op en wees lief soos Jesus lief gehad het.

By Kruispad glo ons nie daarin om die wiel te herontwerp nie.  Daarom het ons organisasies geidentifiseër wat reeds Koninkryks werk doen in ons gemeenskap.  Ons staan hulle by met al ons gawes tot die beste van ons vermoë.  Die volgende organisasies word deur ons ondersteun:

  1. God's Haven
  2. Herofield
  3. Noah's Ark

Ons wil graag soveel betrokke wees by al die gemeenskaps organisasies in ons dorp as moontlik.  Dus is daar geweldig baie plek vir uitbreiding.

Claude Wheatleystraat 2,
Tzaneen
0850
015 307 5112
Kry ons WhatsApp