Kruispad - AGS Tzaneen

View in English
Claude Wheatleystraat 2,
Tzaneen
0850
015 307 5112
Kry ons WhatsApp
Raak Betrokke

Om betrokke te raak by ‘n gemeente is meer as net om Sondag die diens by te woon.

Gee

Om te gee gaan nie net oor geld nie.  Geld is maar net een van die baie gawes wat God ons GEE om te gebruik vir Sy Koninkryk.  Alles wat ons het kom van God af en is veronderstel om gebruik te word om Hom te verheerlik.

 Sy Genade oor ons word opgesom as Tyd, gawes, talente, geld, kontakte, vermoë, invloed, redding, ens. kom alles uit God se hand.  Die Handelinge 2 Kerk se reputasie was een van GEE vir vriend en vyand sonder om iets terug te verwag, net soos Jesus vir elkeen van ons onvoorwaardelik geGEE het sonder om iets terug te verwag.  As jy sê jy volg Christus en is deel van Sy Kerk is dit in jou om te wil GEE.  Jy sal nooit ooit meer kan GEE as wat Hy reeds vir jou geGEE het nie.  Jy is op jou gelukkigste wanneer jy GEE!

Jy kan van alles GEE by ons Uitreik Projekte.

Jy kan van alles GEE by ons dienste.

Indien jy gely voel om net geld te GEE is jy ook welkom.  Die bank besonderhede is hier onder.  Indien jy vir 'n sekere projek wil geld gee maak asb. seker jy spesifiseër dit in die verwysing.

Ons bankbesonderhede is soos volg:

Bank: Absa
Taknaam: Tzaneen
Rekeningnommer: 102 718 0457
Takkode: 632 005
Rekeningnaam: AGS Tzaneen
Claude Wheatleystraat 2,
Tzaneen
0850
015 307 5112
Kry ons WhatsApp