Kruispad - AGS Tzaneen

View in English
Claude Wheatleystraat 2,
Tzaneen
0850
015 307 5112
Kry ons WhatsApp
Die Kerk se Oorsig

Die gemeente is al in die sestigerjare geplant.  Alle eer aan die Here dat Hy steeds staan.

 Ons glo die volgende:

Meer Oor Ons Leiers:

Hannes en Adele Steyn is beide geordende pastore in die AGS van Suid Afrika.  Hulle is sedert 2005 in die voltydse bediening.  Hulle het 3 kinders, Myra, Markus en Elroy.  Hulle het April 2014 die bestuursrol van Kruispad oor geneem.

Claude Wheatleystraat 2,
Tzaneen
0850
015 307 5112
Kry ons WhatsApp