Ek is Nuut
Tye & Aanwysings:
Claude Wheatleystraat 2,
Medipark,
Tzaneen
(Kry ons op Google Maps)
Ons aanbiddingsdienste vind plaas op Sondae 09:00vm.
Kinderkerk begin ook 09:00vm en vind dus tydens die diens plaas.
Ons het 'n volledige toegeruste moederskamer waar Mammas en Pappas na die preek kan luister terwyl hulle 'n doek ruil. ;-)